Era (geologie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

’n Era is op die geologiese tydskaal ’n tydperk wat korter as ’n eon is en op sy beurt verdeel word in periodes.

Geologiese en stratigrafiese tydperke
  Geochronologiese tydperke   EonEraPeriodeEpogTydsnedeChron
  Chronostratigrafiese eenhede   EonoteemErateemSisteemSerieEtageChronosone
  Litostratigrafiese eenhede   SupergroepGroepSubgroepFormasieAfsettingLaag