Erasmus
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Erasmus is 'n algemene van. Voorbeelde van persone met hierdie van in Suid-Afrika is:
- Annelise Erasmus, Suid-Afrikaanse vryskutskrywer en seksuele filosoof
- B.P.J. Erasmus (* Barend, 1930 – 2012) skrywer
- Daniel Erasmus, Suid-Afrikaanse atleet by die Paralimpiese Spele
- Daniel Jacobus Elardus Erasmus (1845 – 1914), Suid-Afrikaanse Boere generaal
- Daniel Jacobus Erasmus (1830 – 1913), Suid-Afrikaanse Boere politikus, waarnemend president Transvaal
- Desiderius Erasmus (1466 – 1536) Nederlandse priester, teoloog, skrywer, humoris
- Douglas Erasmus, Suid-Afrikaanse swemmer
- Frans Erasmus (1896 – 1967) Suid-Afrikaanse politikus
- Jaco Erasmus, (* 1979) Suid-Afrikaansgebore Italiaanse rugbyspeler
- Jannie Erasmus (* 1974) predikant in die Gereformeerde Kerk
- Jan Carel Erasmus (1946 – 2013) predikant in die Gereformeerde Kerk
- Johannes Erasmus (1865 – 1945) prokureur en skrywer
- Jopie Erasmus (1914 – 1946), sendingleraar
- Kermit Erasmus (* 1990) Suid-Afrikaanse sokkerspeler
- Lerina Erasmus (1946 – 2018) Suid-Afrikaanse aktrise en skrywer
- Marais Erasmus, Suid-Afrikaanse krieketskeidsregter
- Rassie Erasmus (* 1972) oud-Springbokrugbyspeler
- Ronéll Erasmus, Afrikaanse sangeres
- Sorina Erasmus, Afrikaanse aktrise en sangeres
van Erasmus. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. | Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die