Erfenisdam
Voorkoms
Erfenisdam | |
---|---|
Amptelike naam | Erfenisdam |
Ligging | Theunissen, Vrystaat |
Provinsie/Land | Suid-Afrika |
Koördinate | 28°30′39″S 26°46′38″O / 28.51083°S 26.77722°O |
Dam in | Groot-Vet, Klein-Vet, Soutspruit |
Doel | Besproeiing |
Openingsdatum | 1960 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 46 m |
Lengte van wal | 489 m |
Bakmaat | 212 340 000 m3 |
Reservoir | Erfenisdamreservoir |
Opvanggebied | 4724 km2 |
Damoppervlak | 3291 ha |
Die Erfenisdam is geleë in die Vetrivier, Vrystaat, Suid-Afrika. Die dam is naby Theunissen en is gedurende 1960 voltooi. Die wal is 46 m hoog en die dam se bakmaat is 212 340 000 m3. Daar is besproeiingskanale vanaf hierdie dam.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. Bl 263. 1995. ISBN 1-86842-026-4