Eric Close
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eric Close | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eric Close (gebore 24 Mei 1967) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Dark Skies (1996), Now and Again (1999), en Without a Trace (2002).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Taking Liberty
- 2001: Liberty, Maine
- 2003: Alvarez & Cruz
- 2010: Signal-To-Noise: Uncovering Dark Skies
- 2014: Gimme a Sign: Engineering Now and Again
- 2017: Christmas Crime Story
- 2018: Legal Action
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1994: McKenna
- 1996: Dark Skies
- 1996: The Hunt for Amazing Treasures
- 1998: The Magnificent Seven
- 1999: Now and Again
- 2000: CBS Cares
- 2002: Without a Trace
- 2004: Storyline Online 3
- 2005: On Screen
- 2010: Seven Deadly Sins
- 2011: Chaos
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: The Stranger Beside Me
- 1995: Long Island Fever
- 2001: Follow the Stars Home
- 2004: NTSB: The Crash of Flight 323
- 2009: Toyota Pro/Celebrity Race
- 2010: Unanswered Prayers
- 2011: Firestone Presents: My Finish Line
- 2016: The Death of Eva Sofia Valdez
- 2017: Christmas in the Air
- Christmas at Graceland