Gaan na inhoud

Ernst Gutstein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ernst Gutstein
Gebore15 Mei 1924
Sterf24 Februarie 1998
NasionaliteitOostenryks
Beroepoperasanger (baritoon)

Ernst Gutstein (15 Mei 1924 – 24 Februarie 1998) was 'n Oostenrykse operatiese baritoon. Hy het 'n internasionale loopbaan gehad en ook gereeld opgetree by die Weense Staatsopera. Sy repertoire het beide tragiese en komiese karakters ingesluit en een van sy bekendste rolle was as Faninal in Der Rosenkavalier van Richard Strauss. Gutstein het verskeie rolle geskep in wêreldpremiere opvoerings soos Fortner sin Perlimplin tydens die 1962 Schwetzingenfees.

Notas

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.

Verwysings

[wysig | wysig bron]