Riviernaboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Euphorbia triangularis)
Jump to navigation Jump to search

Riviernaboom
Euphorbia triangularis.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. triangularis
Binomiale naam
Euphorbia triangularis
Desf. ex A.Berger

Die Riviernaboom (Euphorbia triangularis) is 'n doringrige, vetplantagtige, kandelaaragtige boom wat tot 18 m hooh word. Die boom kom aan die ooskus van Suid-Afrika voor, noord van Port Elizabeth tot by Mosambiek.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]