Euphorbia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Euphorbia
Euphorbia cf. serrata'
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Subfamilie: Euphorbioideae
Tribus: Euphorbieae
Subtribus: Euphorbiinae
Griseb.
Genus: Euphorbia
L.
Tipe-spesie
Euphorbia antiquorum
L.
Subgenera

Chamaesyce
Esula
Euphorbia
Rhizanthium

Sinonieme

Chamaesyce
Elaeophorbia
Endadenium
Monadenium
Synadenium
Pedilanthus

Euphorbia is 'n genus wat behoort tot die familie Euphorbiaceae. Meer as 2000 spesies hoort tot die genus en hulle word hoofsaaklik in die warmer gedeelte van die wêreld aangetref. Daar kom sowat 200 spesies in Suid-Afrika voor waarvan slegs 14 bome is. Die plante lyk baie soos kaktusse en word maklik daarmee verwar. Alle Euphorbia spesies produseer 'n melkerige sap wat giftig is. Die veroorsaak irritasies of blasies op die vel indien dit daarmee in aanraking kom. Dit kan ook blindheid veroorsaak indien dit in die oë kom. Die Pointsettia (Euphorbia pulcerrima) is 'n bekende spesie; dit kom eindelik vanaf Meksiko.

Suid-Afrikaanse spesies[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Euphorbia (bladsy)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]