Everton FC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Everton FC
Volledige naam Everton FC
Opgerig 1878
Stadion Goodison Park,
Liverpool
Kapasiteit 40.200
Voorsitter Bill Kenwright
Afrigter David Moyes
Kompetisie Premier League

Everton FC is 'n Engelse Sokkerklub in die stad Liverpool. Everton FC is in 1878 gestig. Die Suid-Afrikaner Steven Pienaar is ‘n bekende oud-speler van die klub.

Erelys[wysig]

Engelse kampioen (9)

1891, 1915, 1928, 1932, 1939, 1963, 1970, 1985, 1987

FA Cup (5)

1906, 1933, 1966, 1984, 1995

Europese beker II (1)

1985

Beroemde (ex-)sokkerspelers[wysig]

   

Eksterne skakels[wysig]