Premier League

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Premier League is Engeland se professionele eersteliga in sokker sedert 1992. Voor die instelling van die Bundesliga deur die The Football Association (FA), is die Engelse sokkerkampioen bepaal deur die wenner van uitspeelwedstryde tussen die topspanne van elke streekliga.

Die drie onderste spanne aan die einde van die kompetisie relegeer na die Championship (die tweede nivo in Engelse klubsokker).

Seisoenoorsig[wysig | wysig bron]

Seisoen Kampioen
1992–93 Manchester United
1993–94 Manchester United
1994–95 Blackburn Rovers
1995–96 Manchester United
1996–97 Manchester United
1997–98 Arsenal
1998–99 Manchester United
1999–2000 Manchester United
2000–01 Manchester United
2001–02 Arsenal
2002–03 Manchester United
2003–04 Arsenal
2004–05 Chelsea
2005–06 Chelsea
2006–07 Manchester United
2007–08 Manchester United
2008–09 Manchester United
2009–10 Chelsea
2010–11 Manchester United
2011–12 Manchester City
2012–13 Manchester United
2013–14 Manchester City
2014–15 Chelsea
2015–16 Leicester City

Spanne in seisoen 2016/17[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]