Fédération Internationale de l'Automobile

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIA se hoofkantoor in Parys.

Die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA, Afrikaans: "Internasionale Automobiel Federasie") is 'n vereniging op 20 Junie 1904 wat gestig is as die "Association Internationale des Automobile Clubs Reconnus" (AIACR) om die belange van motororganisasies en motorgebruikers te verteenwoordig.

Vir die gewone publiek beteken FIA die beheerliggaam van vele motorrenbyeenkomste dwarsoor die wêreld, die mees bekendste hiervan die Formule Eenreeks.