Internasionale Olimpiese Komitee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kenteken van die IOK.
Kantoor van die IOK in Lausanne.
Die eerste IOK tydens die Olimpiese Somerspele van 1896.

Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) (Engels: International Olympic Committee, IOC; Frans: Comité International Olympique, CIO) is 'n nie-regeringsorganisasie waarvan die kantore in Lausanne, Switserland, gesetel is en dit ten doel stel om die vier-jaarlikse Olimpiese Somerspele en Winterspele te organiseer. Die amptelike tale is Engels en Frans. Die huidige president van die IOK is die Duitser Thomas Bach.

Presidente[wysig | wysig bron]

President Jare
Vlag van Griekeland Demetrius Vikelas 1894–1896
Vlag van Frankryk Pierre de Coubertin 1896–1925
Vlag van België Henri de Baillet-Latour 1925–1942
Vlag van Swede Sigfrid Edström 1942–1952
Vlag van Verenigde State van Amerika Avery Brundage 1952–1972
Vlag van Republiek van Ierland Lord Killanin 1972–1980
Vlag van Spanje Juan Antonio Samaranch 1980–2001
Vlag van België Jacques Rogge 2001–2013
Vlag van Duitsland Thomas Bach 2013–hede

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Olimpiese Spele Logo van die Olimpiese Spele

Olimpiese Somerspele: 1896  • 1900  • 1904  • 1906*  • 1908  • 1912  • 1916  • 1920  • 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1996  • 2000  • 2004  • 2008  • 2012  • 2016  • 2020  • 2024  • 2028

Olimpiese Winterspele: 1924  • 1928  • 1932  • 1936  • 1940  • 1944  • 1948  • 1952  • 1956  • 1960  • 1964  • 1968  • 1972  • 1976  • 1980  • 1984  • 1988  • 1992  • 1994  • 1998  • 2002  • 2006  • 2010  • 2014  • 2018  • 2022  • 2026
Internasionale Olimpiese KomiteeNasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die IOK georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.