FC Kempten

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FC Kempten
FC Kempten.png
Volledige naam Fußball-Club Kempten
im Allgäu e.V.
Bynaam
Stigtingsdatum 1903
Tuisveld Illerstadion
Kempten
Kapasiteit 9 000
Kompetisie Oberliga Beiere

FC Kempten is 'n sokkerklub uit Kempten in die deelstaat Beiere in Duitsland.

Die klub se geskiedenis begin in 1903, toe die sokkerafdeling van Männerturnvereins Kempten opgerig is. In 1907 het die klub met twee ander plaaslike gimnastiekklubs saamgesmelt om Turnverein 1856 Kempten te vorm. Op 21 September 1908 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as Fußball Club Kempten. In 1923 is daar weer met TV saamgesmelt, maar twee jaar later het hy opnuut weer onafhanklik geword.

Die klub het sy beste jare in die 1950’s en vroeë 1960’s gehad toe daar in die Amateurliga Suid-Baden gespeel is, destyds die tweede vlak van die Duitse sokkerstruktuur.

Onlangse ligaposisionering[wysig | wysig bron]

  • 1998-99 (V) Landesliga Beiere Suid 1ste
  • 1999-00 (IV) Oberliga Beiere 15de
  • 2000-01 (IV) Oberliga Beiere 16de
  • 2001-02 (V) Landesliga Beiere Suid 4de
  • 2002-03 (V) Landesliga Beiere Suid 4de
  • 2003-04 (V) Landesliga Beiere Suid 8ste
  • 2004-05 (V) Landesliga Beiere Suid 2de
  • 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 16de
  • 2006-07 (V) Landesliga Beiere Suid 1ste
  • 2007-08 (IV) Oberliga Beiere

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysing[wysig | wysig bron]

Oberliga Beiere 2007/08-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten -
FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen -
SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV