Felixstowe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Felixstowe
Felixstowe beach -Suffolk -England -14Aug2008.jpg
Ligging van Felixstowe op 'n kaart (Engeland)
Felixstowe
Felixstowe
Koördinate: 51°58′00″N 1°21′00″O Koördinate: 51°58′00″N 1°21′00″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap Suffolk
Bevolking (2001)
 - Stad 29 349
Tydsone MGT (UTC+00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)

Felixstowe is 'n kusdorp in die graafskap Suffolk in die ooste van Engeland. Die dorp se hawe is een van die belangrikste en grootste in die land.