Ferrara (provinsie)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kaart met die ligging van die Provinsie Ferrara in Italië aangedui
Kaart met die ligging van die Provinsie Ferrara in Italië aangedui
Land Vlag van Italië Italië
Streek Emilia-Romagna
Regering
 - President Marcella Zappaterra
Oppervlak
 - Provinsie 2 632 km²  (1 016,2 vk m)
Bevolking (2012)
 - Provinsie 359 351
 - Digtheid 210/km² (543,9/myl2)
Poskode 44000-44124
Skakelkode(s) 0532, 0533

Die Provinsie Ferrara (Italiaans: Provincia di Ferrara) is 'n provinsie in die Emilia-Romagna-streek van Italië. Die hoofstad is die stad Ferrara.

Dit het 'n oppervlakte van 2632 vierkante kilometer (1016 vierkante myl) en 'n totale bevolking van ongeveer 350 000. Daar is 26 comuni (enkelvoud: comune) in die Provinsie Ferrara.

Teen 2014 was die hoofplekke se bevolking soos volg:

Comune Bevolking
Ferrara 132,536
Cento 31,827
Comacchio 22,400
Argenta 21,987
Copparo 17,786
Bondeno 15,538
Codigoro 12,845
Portomaggiore 12,163
Poggio Renatico 8,167
Mesola 7,320
Vigarano Mainarda 6,726
Ostellato 6,717
Sant'Agostino 6,361
Berra 5,655

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]