Festus Mogae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Festus Mogae
Festus Mogae
Festus Mogae in 2009

Ampstermyn
1 April 1998 – 1 April 2008
Vise Ian Khama
Voorafgegaan deur Quett Masire
Opgevolg deur Ian Khama

4de Adjunkpresident van Botswana
Ampstermyn
9 Maart 1992 – 1 April 1998
President Quett Masire
Voorafgegaan deur Peter Mmusi
Opgevolg deur Ian Khama

Persoonlike besonderhede
Gebore 21 Augustus 1939 (1939-08-21) (80 jaar oud)
Serowe, Betsjoeanaland
Politieke party Botswana Democratic Party
Eggenoot/eggenote Barbara Mogae (sedert 1968)
Kind(ers) 3
Alma mater Universiteitskollege, Oxford
Universiteit van Sussex

Festus Gontebanye Mogae (* 21 August 1939) is 'n Tswana-politikus wat vanaf 1998 tot 2008 as President van Botswana gedien het. Hy het in 1998 Quett Masire as President opgevolg en is in Oktober 2004 herverkies; ná 'n ampstermyn van tien jaar het hy in 2008 afgedank en is opgevolg deur luitenant-generaal en adjunkpresident Ian Khama.

Toekennings[wysig | wysig bron]

Festus Mogae ontmoet die Amerikaanse Staatsekretaris Colin Powell op 26 Februarie 2002

2008 het Mogae vir „suksesvolle staatswerk“ en vir die stryd teen vigs in Botswana die 3,7 miljoen-Mo Ibrahim-toekenning ontvang.[1] In 2016 is hy tot 'n lid van die American Academy of Arts and Sciences gekies.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (de) Ex-Präsident von Botswana erhält weltweit höchstdotierten Preis, Der Standard, 20 Oktober 2008
  2. (en) American Academy of Arts and Sciences. "Newly Elected Fellows". amacad.org. Besoek op 22 April 2016.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Voorafgegaan deur
Quett Masire
President van Botswana
1998–2008
Opgevolg deur
Ian Khama
Voorafgegaan deur
Peter Mmusi
Adjunkpresident van Botswana
1992–1998
Opgevolg deur
Ian Khama