Quett Masire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Quett Masire
Quett Masire

Quett Masire in 1980


Ampstermyn
13 Julie 1980 – 31 Maart 1998
Vise Lenyeletse Seretse
Peter Mmusi
Festus Mogae
Voorafgegaan deur Seretse Khama
Opgevolg deur Festus Mogae

1ste Adjunkpresident van Botswana
Ampstermyn
30 September 1966 – 13 Julie 1980
President Seretse Khama
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Lenyeletse Seretse

Persoonlike besonderhede
Geboorte (1925-07-23)23 Julie 1925
Kanye, Betsjoeanaland
Sterfte 22 Junie 2017 (op 91)
Gaborone, Botswana
Politieke party Botswana Democratic Party
Eggenoot/eggenote Gladys Olebile Masire (1958–2013)
Kind(ers) 6
Alma mater Tiger Kloof Native Institute
Religie Christendom

Sir Quett Ketumile Joni Masire,[1] GCMG (23 Julie 1925 – 22 Junie 2017) was die tweede President van Botswana, in amp vanaf 1980 tot 1998.[2][3] Hy was 'n leidende figuur in die onafhanklikheidsbeweging en die aansluitende nuwe regering en het 'n belangrike rol in die fasilitering en beskerming van Botswana se bestendige finansiële groei en ontwikkeling gespeel. Hy het in 1998 afgedank en is opgevolg deur Adjunkpresident Festus Mogae, wat dit derde President van Botswana geword het.[3]

Toekennings[wysig | wysig bron]

Quett Masire tydens 'n staatsbesoek in die Verenigde State op 19 Mei 1984

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Clements, John (1998). Clements' Encyclopedia of World Governments. Political Research, Incorporated. p. 72. 
  2. (en) (1988) The dictionary of contemporary politics of Southern Africa. Taylor & Francis. p. 147–8. ISBN 978-0-415-00245-5. 
  3. 3,0 3,1 (en) Dani Rodrik (2003). In search of prosperity: analytic narratives on economic growth. Princeton University Press. p. 97–98. ISBN 978-0-691-09269-0. Besoek op 9 Mei 2013. 
  4. (en) "Sir Ketumile Masire, Nelson Mandela and the Free Market Foundation - CNBC Africa". CNBC Africa. 29 Junie 2017. Besoek op 30 Junie 2017. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Voorafgegaan deur
Seretse Khama
President van Botswana
1980–1998
Opgevolg deur
Festus Mogae
Voorafgegaan deur
Nuwe amp
Adjunkpresident van Botswana
1966–1980
Opgevolg deur
Lenyeletse Seretse