Fiumicino

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Fiumicino
Lugaansig van Fiumicino Foto: Gebruiker:Raboe001 Lisensie: Creative Commons 3.0
Lugaansig van Fiumicino
Foto: Gebruiker:Raboe001
Lisensie: Creative Commons 3.0
Ligging van Fiumicino op 'n kaart (Italië)
Fiumicino
Fiumicino
Koördinate: 46°00′20″N 12°14′00″O / 46.00556°N 12.23333°O / 46.00556; 12.23333Koördinate: 46°00′20″N 12°14′00″O / 46.00556°N 12.23333°O / 46.00556; 12.23333
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Lazio.svg Latium
Provinsie Metropolitane Stad Rome Hoofstad
Romeinse seehawe (Portus Romae) 42 n.C.
Regering
 - Burgemeester Esterino Montino (PD)
Oppervlak
 - Munisipaliteit (comune) 213,89 km²  (82,58 vk m)
Hoogte m (41 vt)
Bevolking (31 Mei 2018)
 - Munisipaliteit (comune) 80 520
 - Digtheid 376,5/km² (975,1/vk m)
Tydsone MET (UTC+1)
 - Somer (DST) MEST (UTC+2)
Poskode 00054
Skakelkode(s) 06
Webwerf: comune.fiumicino.rm.it

Fiumicino is 'n Italiaanse nedersetting en munisipaliteit (comune) in die Metropolitane Stad Rome Hoofstad wat op sy beurt deel uitmaak van die administratiewe streek Latium (Lazio), met 'n oppervlakte van 214 km2 en 'n bevolking van 80 520 (soos op 31 Mei 2018). Fiumicino is die naamgewer vir die Italiaanse hoofstad se internasionale lughawe Roma-Fiumicino Leonardo da Vinci wat in die munisipaliteit geleë en in 1961 amptelik geopen is.