Freek Robinson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Freek Robinson
Gebore
Frederik Jacobus Robinson

17 November 1952
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepJoernalis, omroeper, aanbieder

Frederik Jacobus (Freek) Robinson (gebore op 17 November 1952) is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van kykNET se aktualiteitsprogram Robinson Regstreeks en hoofanker van eNuus.[1]

Trivia[wysig | wysig bron]

Robinson is op dieselfde dag en jaar as Cyril Ramaphosa, die vyfde President van Suid-Afrika, gebore.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Who's Who SA Geargiveer 7 Maart 2010 op Wayback Machine, besoek op 14 Maart 2010.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]