Friedrich Dollmann

From Wikipedia
Jump to navigation Jump to search
Friedrich Dollmann.jpg

Friedrich Karl Albert Dollmann (2 Februarie 1882 - 28 Junie 1944) was 'n Duitse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog wat vanaf die inval van Frankryk en die vroeë fases van die Geallieerde inval in Normandië tot en met sy dood in Junie 1944 in bevel was van die 7de Duitse leër.

Eksterne skakels[edit | edit source]