Friedrich Martin Josef Welwitsch

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Friedrich Welwitsch

Friedrich Martin Josef Welwitsch (1807–1872) was 'n Oostenrykse plantkundige en ontdekkingsreisiger. Hy het in 1860 die Welwitschia mirabilis plant van Angola en die huidige Namibië ontdek.

Hy is in Karintië gebore in 1807. Hy bekwaam hom as 'n medikus in Wenen in 1836 en verhuis na Portugal. Hier aanvaar hy die pos as kurator van die botaniese tuin Coimbra en Lissabon in 1839. In 1853 reis hy na Angola waar hy 'n uitstekende plantkundige versameling opbou en ook vir David Livingstone in 1854 ontmoet. Hy het sy reise volgehou tot in 1860 en verhuis in 1863 na Londen.

Bron[wysig | wysig bron]

  • [[Eric Rosenthal|Rosenthal, Eric]] (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Check |author-link1= value (help)