Gütersloh
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Koördinate | 51°54′N 8°23′O / 51.900°N 8.383°O |
Stigting (eerste verwysing) | 1184 |
Stadstatus | 14 November 1825 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 112 vk km |
Hoogte bo seevlak | 75 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2012) | 94 973[1] |
- Bevolkingsdigtheid | 848/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Maria Unger (SPD) |
Amptelike Webwerf | guetersloh.de |
Gütersloh is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 94 973 op 31 Desember 2012 en 'n oppervlakte van 112 km². Ná Bielefeld en Paderborn is dit die derde grootste stad in die administratiewe gewes Detmold. Gütersloh is net suidwes van Bielefeld en suid van die grens tot Nedersakse geleë.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "it.nrw.de: Zensus vom 9. Mai 2011 – Bevölkerungszahlen auf Basis des Zensus vom 9. Mai 2011". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2013. Besoek op 14 September 2013.