Gaia (dubbelsinnig)
Voorkoms
Die term Gaia kan onder andere verwys na:
- Gaia (mitologie), ’n oergod in die Griekse mitologie
- Gaia (ruimtesending), ’n Europese ruimtesending wat beplan word vir 2012
- Gaia (filosofie), ’n konsep dat lewende organismes hul omgewing sal verbeter
- Gaia, ’n gees in die rolprent Final Fantasy: The Spirits Within
- Gaia, die gees van die aarde in die TV-reeks Captain Planet and the Planeteers
- Gaia (Marvel Comics), ’n karakter in Marvel Comics
- Gaia, ’n musiekalbum van Mägo de Oz
- Gaia, ’n Olivia Newton-John-album
- Gaia (Havana), ’n kunssentrum in Havana, Kuba