Gatsjina-paleis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Gatsjina-paleis.
Die Tsjesma-galery van groothertog Paul in die Nieu-klassieke styl van die 1790's.

Die Groot Gatsjina-paleis (Russies: Большой Гатчинский дворец) is in 1766-1781 in Gatsjina naby Sint Petersburg gebou deur die argitek Antonio Rinaldi vir graaf Grigori Grigorjewitsj Orlof, ’n minnaar van keiserin Katharina die Grote. Die paleis is op ’n heuwel bo die Serebrjannoje-meer geleë. Dit is ’n mengsel van ’n Middeleeuse kasteel en ’n landelike woning.

Keiserin Katharina het so van die paleis gehou dat sy dit ná Orlof se dood by sy erfgename gekoop en aan haar seun, groothertog Paul geskenk het.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gatsjina-paleis (kategorie)
Keiserlike paleise en wonings in Rusland
Standard of the Russian Tsar

Aleksander-paleisAnitsjkof-paleisBeloselski-Belozerski-paleisKatharina-paleisKatharinahofGatsjina-paleisMoskouse KremlinMarmerpaleisMariinski-paleisNikolaas-paleisOranienbaumPaleis van Groothertog Aleksei AleksandrowitsjPawlofsk-paleisPeterhofSint Michail-kasteelStrelnaSomerpaleisTauris-paleisTsarskoje SeloWladimir-paleisWinterpaleisJelagin-paleis