Gauteng Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gauteng Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling
Department oorsig
Jurisdiksie Gautengse Provinsiale Regering
Hoofkantoor Eloffstraat 68, Johannesburg

Die Gauteng Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling (GDLLO) is 'n departement van die Gautengse provinsiale regering in Suid-Afrika. Dit is verantwoordelik vir landbou-sake, beskerming van die omgewing en natuurbewaring in Gauteng. Dit was voorheen bekend as die Gauteng Departement van Landbou, Bewaring en Omgewing (GDLBO).

Parke bestuur deur die departement[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]