Gebruiker:Philip dT

    in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

    Taalvaardigheid

    af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
    en-3 This user is able to contribute with an advanced level of English.
    nl-2 Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands.
    de-1 Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse

    Ek is 'n Suid Afrikaanse gebruiker wat af en toe deelneem aan die Afrikaanse Wikipedia.

    My opleiding lê hoofsaaklik op die vlak van die teologie en apologetiek, hoewel onderwerpe soos evolusie en filosofie my ook interesseer. Ek het 'n redelike kennis van die grondtale van die Bybel (Grieks III en Hebreeus II). In teologie het ek gespesialiseer in die Nuwe Testament en veral die Pauliniese teologie.

    Kort artikels deur myself:

    Teologie

    Ontologie

    Metafisika

    Ekstrapolasie

    Epistemologie

    Deïsme

    My persoonlike webblad:

    Truth Exposed [1]