Gebruikerbespreking:41.240.196.209

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hallo, die bekendste spesie van (Suider-)Afrika sonder artikel is die Kameleon. Het jy tyd? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:42, 5 Augustus 2012 (UTC)

Verwys jy na die verkleurmannetjie (en:Chameleon)? Groete. Anoniem
Ops, jy is reg! Ja, dit is die vermiste artikel. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:49, 5 Augustus 2012 (UTC)
Geen probleem, ek sal kyk wat ek kan doen. Groete. Anoniem
Geweldig! :) Die naam is gaaf! ;) Ek het geen verkleurmannetjie, maar die spesie is baie interessant. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:58, 5 Augustus 2012 (UTC)
Baie dankie vir die artikel! Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:10, 5 Augustus 2012 (UTC)

alkaloïde[wysig bron]

Wat is dit? Oesjaar

Selfde as nl:Alkaloïde. Groete. Anoniem
Hier Alkaloïde.

Soutbossie....[wysig bron]

Jy kan aangaan daar! Oesjaar

Die een is moeilik. Sal weer probeer, maar nie vanaand nie! Groete. Anoniem
Dankie, ek het 'n fout gemaak met die latyn. Oesjaar
Een opgemaak, hoop dis reg.
Dankie!

Lang naweek![wysig bron]

Moet nou gaan! Gaan min kans kry die langnaweek vir Wiki. Oesjaar

Geniet dit! Ek sal dinge warm hou tot jy terug is. Groete. ANonime