Gebruiker:JCIV

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Taalvaardigheid

de Dieser Benutzer spricht Deutsch als Muttersprache.


en-4 This user speaks English at a near-native level.
af-3 Hierdie gebruiker het 'n uitstekende begrip van Afrikaans.
nl-2 Deze gebruiker heeft een gemiddelde kennis van het Nederlands.
fy-1 It Frysk fan dizze brûker is minimaal.

Cyrl

Hierdie gebruiker het kennis van die Cyrilliese alfabet.

Grek

Hierdie gebruiker het kennis van die Griekse alfabet.

Latn

Hierdie gebruiker het kennis van die Latynse alfabet.

Meer oor JCIV

Male.svg Hierdie gebruiker is manlik.
Flag of Germany.svg Hierdie gebruiker woon in Duitsland.
Firefox Hierdie gebruiker dra by met Mozilla Firefox.


SUL-gebruiker
SUL-gebruiker

ISO 639 Icon de.svg

ISO 639 Icon af.svg
Hierdie gebruiker vertaal artikels van Duits na Afrikaans.
ISO 639 Icon en.svg

ISO 639 Icon af.svg
Hierdie gebruiker vertaal artikels van Engels na Afrikaans.
Wikipedia Administrator.svg Hierdie gebruiker is 'n administrateur op die Afrikaanse Wikipedia. (verifieer)
Wikipedia bureaucrat.svg Hierdie gebruiker is 'n burokraat op die Afrikaanse Wikipedia. (verifieer)
Wikignome.jpg Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.
Nuvola apps bookcase.svg Hierdie gebruiker is 'n boekwurm.
Orion Belt2.jpg
Hierdie gebruiker hou van die son, maan en sterre.
Flag of FIAV.svg
Hierdie gebruiker hou van vlae en vaandels.
Flag of Denmark.svg Hierdie gebruiker het Denemarke besoek.
Flag of France.svg Hierdie gebruiker het Frankryk besoek.
Flag of Italy.svg Hierdie gebruiker het Italië besoek.
Flag of the Netherlands.svg Hierdie gebruiker het Nederland besoek.
Flag of Austria.svg Hierdie gebruiker het Oostenryk besoek.
Flag of Poland.svg Hierdie gebruiker het Pole besoek.
Flag of Spain.svg Hierdie gebruiker het Spanje besoek.
Flag of Switzerland.svg Hierdie gebruiker het Switserland besoek.
Flag of the Czech Republic.svg Hierdie gebruiker het Tsjeggië besoek.

Hallo en welkom op my gebruikersbladsy! My naam is Sören Pfauder en ek is op 4 Oktober 1986 in Königs Wusterhausen in die voormalige Duitse Demokratiese Republiek gebore. My gebruikernaam is JCIV en ek leer Afrikaans met hierdie Wikipedia. Ek woon net oos van Königs Wusterhausen, Dahme-Spreewald, Brandenburg, Duitsland, en ek is oorwegend hier, in die Duitse, in die Engelse, in die Friese en in die Nederlandse Wikipedia aktief asook in 128 ander Wiki-projekte. My belangstelling is geografie, geskiedenis, politiek, religie en sterrekunde, asook 'n bietjie biologie en chemie, in die algemeen en meer spesifiek die laaste twee eeue tot die huidige tydperk in Afrika, die Amerikas, Asië, Europa, Oseanië en internasionale organisasies soos Afrika Unie, ASEAN, Benelux, Britse Statebond, Europese Unie, Gemenebes van Onafhanklike State, Nordiese Raad, Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms, Europese Vryhandelsvereniging, NAFTA, NAVO, OESO, OVSE, Verenigde Nasies en die voormalige Volkebond. Ek besoek gereeld die stede Königs Wusterhausen, Berlyn en Potsdam en het asook die stede Amsterdam, Barcelona, Beeskow, Cottbus, Darmstadt, Dresden, Frankfurt am Main, Fürstenwalde, Hamburg, Keulen, Leipzig, Lübben, Lübbenau, Meissen, Oranienburg, Parys, Prenzlau, Riesa, Rostock, Storkow, Stuttgart en Szczecin besoek.

Ek skep en bewerk artikels oor lande en groot stede, lang riviere en hoë berge, groot eilande en eilandgroepe, groot mere en seë, voormalige lande en oorloë, afhanklike en omstrede gebiede, belangrike tale en groot natuurlike satelliete, opdateer artikels, vul Commonskategorieë, taalskakels en inligtingskassies aan, voeg beelde en kategorieë by, bestry vandalisme en nomineer mooi artikels as voorbladsters. Ek skep asook kernartikels in my gebiede en versoek die uitbreiding van artikels tot voorbladsters. My artikels is beskikbaar op Gebruiker:JCIV/Artikels en in die lys van artikels, my globale bydraes op gebruikers met die naam JCIV in Wikimedia projekte en op globale bydrae, my beelde op Gebruiker:JCIV/Beelde, op laai log, op die lêerlys en op Wikimedia Commons. My aantal wysigings is hier beskikbaar.

Ek het die Tuisblad-bladsye Wikipedia:Voorbladartikels 2010, 2011, 2012 en 2013 met voorbladsters en Wikipedia:Beeld van die week/2010, 2011, 2012 en 2013 met spogbeelde van Commons versorg en is tans besig met die voorbladartikels 2014 en die beelde van die week 2014.

Op 14 Januarie 2011 het ek 'n administrateur geword en op 22 Februarie 2013 'n burokraat. Ek beskerm artikels teen vandalisme, blokkeer vandale en skrap nonsens-artikels, leeg kategorieë en NouCommons-Beelde. Gereeld kontroleer ek die kategorieë bladsye met gebreekte lêer skakels, kandidate vir spoedige verwydering, bladsye vir verwydering, bladsye wat vertaal moet word, gaan taal na, moontlike kopieregskendings en NouCommons-beelde.

Cscr-featured.svg Voorbladartikels

Self geskep

Die lys hieronder is artikels wat ek geskep het wat voorbladstatus behaal het.

My projekte

  • Beelde, inligtingskassies, kategorieë, navigasiesjablone en taalskakels.
  • Skoonmaak van land- en nedersettingsaadjies.
  • Versorging van ouere voorbladartikels.
  • Gebruik van geskikte beelde in artikels, sien gerus Wikipedia:Beelde.
  • Vermy dubbel-kategoriserings, sien gerus Wikipedia:Kategorisering.
  • Verwang .gif, .jpg en .png-Beelde met .svg eens.
Landartikel volgens status in die Afrikaanse Wikipedia: ██ Voorbladster ██ Byna volledig en/of onsuksesvolle voorbladnominasies ██ Mooi lang artikels ██ Ander artikels
Wikipedias volgens tale en artikels wêreldwyd.
Wikipedias volgens tale en artikels wêreldwyd in die nabye toekoms.

NUMBEROFPAGES = 74 762
NUMBEROFARTICLES = 31 040
NUMBEROFFEATUREDARTICLES = 294
NUMBEROFFILES = 3 586
NUMBEROFEDITS = 1 311 119
NUMBEROFUSERS = 58 598
NUMBEROFACTIVEUSERS = 151
NUMBERINGROUP:bot = 60
NUMBERINGROUP:sysop = 10
NUMBERINGROUP:bureaucrat = 3

Besoekte stede

Beplande reise (onder ander)

Flag of Argentina.svg Hierdie gebruiker het Argentinië besoek.
Flag of Australia.svg Hierdie gebruiker het Australië besoek.
Flag of Belgium.svg Hierdie gebruiker het België besoek.
Flag of Brazil.svg Hierdie gebruiker het Brasilië besoek.
Flag of Chile.svg Hierdie gebruiker het Chili besoek.
Flag of Greece.svg Hierdie gebruiker het Griekeland besoek.
Flag of India.svg Hierdie gebruiker het Indië besoek.
Flag of Israel.svg Hierdie gebruiker het Israel besoek.
Flag of Japan.svg Hierdie gebruiker het Japan besoek.
Flag of Canada.svg Hierdie gebruiker het Kanada besoek.
Flag of Mexico.svg Hierdie gebruiker het Meksiko besoek.
Flag of Namibia.svg Hierdie gebruiker het Namibië besoek.
Flag of New Zealand.svg Hierdie gebruiker het Nieu-Seeland besoek.
Flag of Portugal.svg Hierdie gebruiker het Portugal besoek.
Flag of Russia.svg Hierdie gebruiker het Rusland besoek.
Flag of South Africa.svg Hierdie gebruiker het Suid-Afrika besoek.
Flag of South Korea.svg Hierdie gebruiker het Suid-Korea besoek.
Flag of Turkey.svg Hierdie gebruiker het Turkye besoek.
Flag of the United Kingdom.svg Hierdie gebruiker het Verenigde Koninkryk besoek.
Flag of the United States.svg Hierdie gebruiker het Verenigde State van Amerika besoek.
Flag of the People's Republic of China.svg Hierdie gebruiker het Volksrepubliek van Sjina besoek.
Hierdie bladsy is 'n Wikipedia-gebruikerblad.

Hierdie bladsy is nié 'n ensiklopediese artikel nie. As jy hierdie bladsy op enige webwerf anders as Wikipedia aantref, besigtig jy 'n ou spieëlwebruimte. Wees versigtig, aangesien die bladsy verouderd kan wees en die gebruiker geen persoonlike belang in enige ander webwerf, benewens Wikipedia self het nie. Die oorspronklike bladsy is hier geleë: http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:JCIV.