Dankie vir jou belangstelling in Wikipedia. Ons werk hier aan die ideaal van ’n gratis en vrylik beskikbare, vrylik bewerkbare, neutrale en volledige ensiklopedie.
Die Afrikaanse Wikipedia bestaan al sedert Desember 2001 en bevat reeds 120 035 artikels. Vanaf die begin van die projek het die gebruikers ’n aantal riglyne en uitgangspunte vir artikelbewerking en onderlinge samewerking opgestel. Nuwelinge kan hieruit voordeel trek. Jy mag dit behulpsaam vind om van die skakels in hierdie raampie te volg en met die projek vertroud te raak voordat jy begin bydra. Indien jou vingers jeuk om te eksperimenteer, kan jy gerus ons Sandput besoek: dit is juis vir die rede daar. Uiteindelik wil ons dat al ons gebruikers vry voel om hulle gang te gaan, maar dit doen natuurlik geen kwaad om ’n bietjie houvas te kry voor 'n mens in die diep kant in spring nie! Besoek gerus ook ons Geselshoekie, ons gebruikers staan gereed om hand by te sit, of bloot net hand te skud.
Hierdie bladsy, wat nou op jou skerm staan, is trouens jou persoonlike besprekingsbladsy. Die plek waar ander Wikipediane jou in die toekoms kan kontak en jy hulle dan kan beantwoord. Elke gebruiker het so ’n bladsy. Jy kan dus ook boodskappe op ander gebruikers se besprekingsbladsye los. Sluit boodskappe en besprekings altyd af met ~~~~ of deur op die handtekeningknop in die wysigingsvenster te kliek: sodoende word jou boodskap onderteken met jou gebruikersnaam en die datum en tyd waarop die boodskap voltooi is. Kliek dan as laaste op "Stoor bladsy" om enige bewerkings te stoor.
I have just wanted to split article on two: one about country, geographical and historical land, and another about state which declared independence from Georgia. --Shmurak (kontak) 08:48, 8 Februarie 2018 (UTC)[antwoord]
There is no such term like "Apsny" in Afrikaans, it's Abchasië. Like in all the other sister projects, Abchasië is about the region + Infobox. Please stop removing content from articles without any reason. Thanks! -- SpesBona16:30, 8 Februarie 2018 (UTC)[antwoord]
Document your culture with Wiki Loves Love 2019 and win exciting prizes!
Africa has many beautiful festivals, ceremonies and celebrations of love and we need your help to
document these! They are the core part of African culture and in order to make sure this way
of life followed by our ancestors remain among us, we need to have them online to make
sure they are preserved. Join hands with Wiki Loves Love that aims to document and spread
how love is expressed in all cultures via different rituals, celebrations and festivals and have
a chance to win exciting prizes!! While uploading, please add your country code in the Wikimedia Commons
upload wizard. If you want to organize an on-site Wiki Loves Love event, then contact our international team! For more information, check out our project page on Wikimedia Commons.
There are several prizes to grab. Hope to see you spreading love this February with Wiki
Loves Love!