Gekroonde neushoringvoël
Voorkoms
Gekroonde neushoringvoël | |
---|---|
'n Volwasse T. a. suahelicus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. alboterminatus
|
Binomiale naam | |
Tockus alboterminatus (Büttikofer, 1889)
| |
Verspreiding in blou. |
Die Gekroonde neushoringvoël (Tockus alboterminatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in droë seisoen. Die voël is 50 – 54 cm lank en weeg 180 – 330 g. In Engels staan die voël bekend as die Crowned hornbill.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
Voorkant
-
Rugkant
-
Illustrasie, 1822
-
Nabyskoot van die snawel
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Tockus alboterminatus. |
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Tockus alboterminatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)