Geokroniet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Geokroniet
Geocronite-t07-29c.jpg  
Formule Pb14Sb4As2S23 
Nickel-Strunz (10) 2.JB.30a  
Glans metallies 
Digtheid 6,46 g/cm3 
Kristalsisteem monoklinies 
Ruimtegroep P2₁/m 
Eenheidsel a = 8.963 Å, b = 31.93 Å, c = 8.500 Å

β = 118.02(1)°

* Lys van minerale

Geokroniet is 'n mineraal met die formule Pb28Sb8-xAs4+xS46 0≤x≤8. Dit het die jordaniet-struktuur en vorm 'n oplossingsreeks daarmee. Die jordaniet-struktuur het vier verskillende as-posisies. Drie daarvan kan antimoonatome opneem en effens groter word, een daarvan kan net deur arseen beset word.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]