Gert van Tonder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gert van Tonder
Gebore29 Junie 1941 (1941-06-29) (79 jaar oud)
Bergplaas naby George
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer
InstrumenteStem
Jare aktief~1970 - nou
AssosiasiesGroep Twee

Gert van Tonder is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het ook saam met Sias Reinecke opgetree as Groep Twee. Die liedjie Sproeitjies, wat Sias Reinecke bekend gemaak het, is deur Van Tonder geskryf.

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Herleef Groep Twee met Gert van Tonder en vriende, 2009
  • Boerneef op sy beste, met Kristie Herbst
  • Ek Het U Nodig LP, 1982 MUSIC FOR PLEASURE
  • What A Friend LP, met Min Shaw, 1979 MUSIC FOR PLEASURE
  • Slaaptydstories LP, 1972 MUSIC FOR PLEASURE
  • Willie Wakkermaak in Feëtjieland LP, 1972 MUSIC FOR PLEASURE
  • When I Sing For him, met Min Shaw, MUSIC FOR PLEASURE
  • 2017: Musiek uit die hart
  • Op die voetspore van
 Jesus. Dvd.2008
  • Bybelverhale en
  Liedjies 1987
  • Rakker die
 vriendelike ruimte 
 Seuntjie vol 1&2
  1995.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]