Getroud met rugby (TV-reeks)
Getroud met rugby | |
Genre | Drama |
---|---|
Geskep deur | Deon Opperman Hanli Rolfes-Opperman |
Geskryf deur | Deon Opperman Hanli Rolfes-Opperman Sandra Vaughn |
Geregisseer deur | Jozua Malherbe |
Met | Anel Alexander Michelle Botha Ivan Botha Eric Bouwer Garth Collins Lochner de Kock Tessa Denton Leandie du Randt Tamarin du Toit Jacques Gombault Hanna Grobler Ryno Hattingh Stacey Koma Andre Odendaal Henré Pretorius Dewald Reynecke Marlon Roelofze Johan Scholtz Hanli Rolfes-Opperman Altus Theart |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Aantal seisoene | 4 |
Aantal episodes | 36 |
Produksie | |
Uitvoerende vervaardiger(s) | Bianca Isaac |
Venue(s) | Johannesburg |
Kinematografie | Trevor Calverley |
Kameraopstelling | Sony EX3 High Definition kameras |
Produksiemaatskappy | Bottom Line Entertainment |
Uitsending | |
Oorspronklike kanaal | KykNET |
Oorspronklike lopie | 7 April 2009 – Julie 2012 |
Verwante film(s) | Getroud met Rugby: Die Onvertelde Storie |
Webskakels | |
Amptelike webwerf |
Getroud met rugby is 'n Suid-Afrikaanse televisieprogram wat vir die eerste keer op 7 April 2009 op kykNET uitgesaai is. Dit is bemark as die Afrikaanse weergawe van die Britse TV-program, Footballers' Wives.
'n Nuwe speelvak het op 4 April 2016 begin, in die formaat van 'n sepie, en word uitgesaai op weeksaande om 18h30 op kykNET.
Rolverdeling van sepie
[wysig | wysig bron]Bibi Stephanie Baartman
Iva Nadia Beukes
Nina Jocelyn Broderick
Gerald David Clatworthy
Blitz Werner Coetser
Pottie Christo Compion
Thomas Arno Greeff
Simon David Louw
Denver Vaughn Lucas
Jade Jolene Martin
Ike Fezile Mpela
Koekie Rina Nienaber
Schalk Brand Johan Scholtz
Anja Elsie Slabbert
Laetitia Franci Swanepoel
Fafa Beltrami Altus Theart
Renate Christel van den Bergh
Maryke Marijke van der Westhuizen
Lorette Ilse-Lee van Niekerk
Festus Louis van Niekerk
Reitz Bekker Sean van Noordwyk
Sasha Anlia van Rensburg
Gideon Bekker David Vlok
Bella Avah Weyer
Chrizanda Melissa Willering
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Webwerf (MNet) Geargiveer 24 November 2009 op Wayback Machine
- http://kyknet.dstv.com/