Ivan Botha
Voorkoms
Ivan Botha | |
Geboorte | 13 Desember 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ivan Botha (gebore 13 Desember 1985) is ’n Suid-Afrikaanse akteur en draaiboekskrywer. Hy is veral bekend vir sy rol as Pieter van Heerden in die Afrikaanse sepie 7de Laan, asook die verskeie Afrikaanse rolprente waarin hy gespeel het, onder andere Pad na jou hart (2014), Superhelde (2011) en Bakgat! (2008).
Biografie
[wysig | wysig bron]Botha het ’n dramagraad aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie verwerf, waar hy in regie en draaiboekskryf gespesialiseer het. Hy is op 19 Oktober 2007 met mede-akteur Ciske Kruger getroud. Die egpaar het ’n dogtertjie. Botha en Kruger is intussen geskei. Hy is op 17 Mei 2019 getroud met Donnalee Roberts.
Filmografie
[wysig | wysig bron]As akteur
[wysig | wysig bron]- The Raven (TV-fliek), 2007 as Greg
- Bakgat!, 2008 as Wimpie Koekemoer
- Hond se dinges, 2009 as Dolf de Lange
- Tornado and the Kalahari Horse Whisperer, 2009 as atleet
- Bakgat! 2, 2010 as Wimpie Koekemoer
- Roepman (Engels: Stargazer), 2011 as Salmon
- Superhelde, 2011 as Albert
- Verraaiers, 2013 as Adaan de la Rey
- Pad na jou hart, 2014 as Basson Jr.
- Vir altyd, 2016 as Hugo
- 7de Laan, (TV-reeks) as Pieter van Heerden
- Getroud met rugby (TV-reeks)
As skrywer
[wysig | wysig bron]- Superhelde (draaiboek), 2011
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Ivan Botha in die Internet-rolprentdatabasis
- Ivan Botha op Facebook
- Ivan Botha op Twitter