Gina Holden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gina Holden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Maart 1975 (1975-03-17) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Gina Holden (gebore 17 Maart 1975) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Destination 3 (2006), Aliens vs. Predator: Requiem (2007), Saw 3D: The Final Chapter (2010), en Sand Sharks (2012).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: LTD.
  • 2006: Final Destination 3
  • 2007: Aliens vs. Predator: Requiem
  • 2010: Saw 3D: The Final Chapter
  • 2010: Messages Deleted
  • 2010: Mysterious Island
  • 2012: Sand Sharks
  • 2013: Sink Hole
  • 2015: LA Apocalypse
  • 2015: The Exorcism of Molly Hartley
  • 2017: Taken Heart
  • 2018: A Woman's Nightmare

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: Blood Ties
  • 2007: Flash Gordon
  • 2009: Harper's Island

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: A Family Thanksgiving
  • 2011: Christmas Comes Home to Canaan
  • 2012: How to Fall in Love
  • 2016: Where's My Baby?
  • 2016: Boy in the Attic

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: The Butterfly Effect 2
  • 2009: Screamers: The Hunting

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]