Ginnifer Goodwin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ginnifer Goodwin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Michelle Goodwin
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ginnifer Goodwin (gebore 22 Mei 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Walk the Line (2005), A Single Man (2009), en Zootopia (2016), en in die televisiereeks Big Love (2006).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Walk the Line
  • 2006: Love Comes to the Executioner
  • 2007: Day Zero
  • 2008: Birds of America
  • 2009: A Single Man
  • 2009: He's Just Not That Into You
  • 2011: Something Borrowed
  • 2016: Zootopia
  • 2019: My Darling Vivian

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Big Love
  • 2007: Big Love: In the Beginning
  • 2010: Margene's Blog
  • 2011: Once Upon a Time
  • 2012: Electric City
  • 2012: ENTV Minute

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Five
  • 2014: Once Upon a Time: Wicked Is Coming
  • 2015: Once Upon a Time: Secrets of Storybrooke
  • 2015: Behind the Magic: Snow White and the Seven Dwarfs
  • 2018: Steps

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2014: Tinker Bell and the Legend of the NeverBeast

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]