Glückstad
Voorkoms
Glückstadt (Glückstad) | |
---|---|
Koördinate: 27°58′S 31°2′O / 27.967°S 31.033°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distriksmunisipaliteit | Zululand |
Plaaslike Munisipaliteit | AbaQulusi |
Glückstadt is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R34 hoofweg 35 km suidoos van Vryheid. Die naam is Duits vir: Stad van geluk.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp is in 1906 deur 'n klompie Duitse families gestig. Die dorp is waarskynlik vernoem na die stad met dieselfde naam langs die Elberivier in Duitsland.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
- Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.