Gonokokkus
Voorkoms
Gonokokkus | |
---|---|
Neisseria gonorrhoeae op twee verskillende mediatipes | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. gonorrhoeae
|
Binomiale naam | |
Neisseria gonorrhoeae Zopf, 1885
| |
Sinonieme | |
Gonococcus Neisser 1879 |
In die mediese vakterminologie verwys die begrip gonokokkus (Grieks “gone” saad; “kokkus” bessie) na 'n boonvormige mikro-organisme met die eienskappe van 'n slymvliesparasiet. Die mikro-organisme is die verwekker van gonorree.