Gotthard Kettler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gotthard Kettler

Gotthard von Kettler (* 1517, moontlik in die Kasteel Eggeringhausenin in Anröchte, Westfalen; † 17 Mei 1587 in Mitau, Hertogdom Koerland en Semgale, vandag Letland) was van 1559 die laaste Landmeester van die Duitse orde in Lyfland en vanaf 1561 die eerste Hertog van Koerland en Semgale.

Literatuur[wysig | wysig bron]

Webskakels[wysig | wysig bron]

  • WDR5 ZeitZeichen, 17. Mai 1587 Todestag von Gotthard Kettler, letzter Landmeister des Deutschen Ordens in Livland, Autorin: Edda Dammmüller [1] (MP3; 6,5 MB)