Goudmyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Goudmyn in Skotland

'n Goudmyn is 'n myn waar goud ontgin of gemyn word. Verskeie lande se ekonomieë, (byvoorbeeld Suid-Afrika) is deels op goud gebaseer.

Goudmyne word in Amerika, Afrika en Asië gevind. Die goudmyne van die Witwatersrand in Suid-Afrika word oor die algemeen as die winsgewendste beskou.