Grégory Lemarchal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grégory Lemarchal
GeboortenaamGrégory Lemarchal
Geboorte13 Mei 1983
La Tronche, Frankryk
Afsterwe30 April 2007
Suresnes, Frankryk
Genre(s)Pop
Aktiewe jare2004–2007
EtiketteUniversal
WebwerfAmptelike webwerf
Portal.svg Musiekportaal

Grégory Lemarchal (13 Mei 198330 April 2007) was 'n Franse sanger en wenner van die vierde reeks van die realiteitstelevisieprogram Star Academy Frankryk, wat op die TF1-televisienetwerk uitgesaai is. Lemarchal is in La Tronche gebore, en naby Chambéry grootgemaak. Hy is die eerste kind van moeder Laurence en Vader Pierre Lemarchal en het een suster, Leslie. Op die ouderdom van twintig maande is hy met die oorerflike siekte sistiese fibrose gediagnoseer.

Diskografie[wysig | wysig bron]

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • 2005: Je deviens moi
  • 2007: La voix d'un ange

Lewendige opnames[wysig | wysig bron]

  • 2006: Olympia 06
  • 2007: Les pas d'un ange

Versamelalbums[wysig | wysig bron]

  • 2009: Rêves
  • 2012: Cinq ans

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]