30 April

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
<< April 2019 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30
Al die dae

30 April is die 120ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (121ste in 'n skrikkeljaar). Daar is nog 245 dae in hierdie jaar.

Gebeure[wysig | wysig bron]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Voor die 18de Eeu[wysig | wysig bron]

19de Eeu[wysig | wysig bron]

19de Eeu[wysig | wysig bron]

20ste Eeu[wysig | wysig bron]

1901–1925[wysig | wysig bron]

  • 1900 – Carl Hinrichs, Duitse argivaris en historikus († 1962).
  • 1901 – Simon Smith Kuznets, Russies-Amerikaanse ekonoom en Nobelprys-wenner († 1985).
  • 1902 – Theodore W. Schultz, Amerikaanse ekonoom en Nobelprys-wenner († 1998).
  • 1903 – Günter Raphael, Duitse komponis († 1960).
  • 1906 – Herbert Ferber, Amerikaanse beeldhouer († 1991).
  • 1907– Ludwig Rödl, Duitse skaaksmeester († 1970).
  • 1908Eve Arden, Amerikaanse aktrise († 1990).
  • 1909Juliana, koningin van Nederland († 2004).
  • 1909 – René Deltgen, Luxemburgse akteur († 1979).
  • 1910Al Lewis, Amerikaanse akteur (The Munsters).
  • 1910 – Pierre Lantier, Franse komponis († 1998).
  • 1911 – Werner S. Landecker, Duitse regswetenskaplike en sosioloog († 2002).
  • 1911 – Luise Rinser, Duitse skrywer († 2002).
  • 1912 – Julius Axelrod, Amerikaanse farmakoloog en neuro-chemikus († 2004).
  • 1912 – Rudolf Pörtner, Duitse skrywer en historikus († 2001).
  • 1913 – Américo Belloto Varoni, Argentynse violis en dirigent († 1965).
  • 1915 – Hermann Aumer, Duitse politikus († 1955).
  • 1916Robert Shaw, Amerikaanse dirigent († 1999).
  • 1916 – Otto Bertram, Duitse offisier († 1987).
  • 1916Claude Shannon, Amerikaanse wiskundige en kriptograaf († 2001).
  • 1923Hans Jürgen Diedrich, Duitse akteur en kabarettis († 2012).
  • 1924 – Ilja Prachař, Tsjeggiese akteur († 2005).
  • 1924 – Erhard Heinz, Duitse wiskundige († 2017).
  • 1925Dot Serfontein, Afrikaanse skrywer († 2016).
  • 1925 – Corinne Calvet, Franse aktrise († 2001).

1926–1950[wysig | wysig bron]

1951–1975[wysig | wysig bron]

  • 1951 – Garabed Antranikian, Duitse bioloog.
  • 1951 – Jacek Rostowski, Poolse ekonoom en politikus.
  • 1951 – Gitta Trauernicht, Duitse politikus.
  • 1952 – Jacques Audiard, Franse regisseur.
  • 1956 – Lars von Trier, Deense regisseur.
  • 1957 – Darko Anić, Franse skaakspeler.
  • 1962 – Nikolai Wladimirowitsj Fomenko, Russiese ondernemer.
  • 1962 – Alexander Osang, Duitse joernalis en skrywer.
  • 1964Barrington Levy, Jamaikaanse reggae-musikant.
  • 1965 – Joachim Schultze, Duitse kankernavorser.
  • 1967Turbo B, Amerikaanse rapper (Snap).
  • 1969Clark Vogeler, Amerikaanse rock kitaar-speler (The Toadies).
  • 1969 – Martin-Niels Däfler, Duitse ekonoom.
  • 1972J.R. Richards, Amerikaanse sanger (Dishwalla).
  • 1973Jeff Timmons, Amerikaanse R&B sanger (98 Degrees).

1976–2000[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

19de Eeu[wysig | wysig bron]

20ste Eeu[wysig | wysig bron]

  • 1926 – Bessie Coleman, Amerikaanse vlieënier (* 1892).
  • 1929 – Friedrich Lienhard, Duitse skrywer (* 1865).
  • 1931 – Adolf Friedrich Heinrich Graf von Arnim-Muskau, Duitse sport-amptenaar (* 1875).
  • 1933 – Abraham Aguilera Bravo, Chileense biskop (* 1884).
  • 1936Alfred Edward Housman, digter (*).
  • 1942 – Joseph Charles Arthur, Amerikaanse botanikus (* 1850).
  • 1943 – Leo Smit, Nederlandse komponis en pianis (* 1900).
  • 1943 – Otto Jespersen, Deense taalwetenskaplike (* 1860).
  • 1944 – Franz Hörner, Duitse renjaer (* 1882).
  • 1945 – Eva Braun, Duitse eggenoot van Adolf Hitler (* 1912).
  • 1945 – Ede Donáth, Hongaarse komponis (* 1865).
  • 1945 – Adolf Hitler, Duitse rykskanselier en diktator (* 1889).
  • 1945 – Friedrich Wilhelm Mader, Duitse skrywer (* 1866).
  • 1945 – Aron Alexandrowitsj Solz, Russiese regsgeleerde en rewolusionêr (* 1872).
  • 1945 – Chris Lebeau, Nederlandse kunstenaar en anargis (* 1878).
  • 1948 – Hubert Knackfuss, Duitse bou-vorser en argeoloog (* 1866).
  • 1950 – Palmièri, Kanadese akteur (* 1871).
  • 1956 – Alben W. Barkley, Amerikaanse politikus, visepresident, senator (* 1877).
  • 1957 – Oluf Christensen, Duitse politikus (* 1904).
  • 1958 – Paul Hans Jaeger, Duitse politikus (* 1886).
  • 1959 – Armand Marsick, Belgiese violis en komponis (* 1877).
  • 1962 – Sir Jameson Boyd Adams, Britse Suidpool-reisiger (* 1880).
  • 1965 – Helen Chandler, Amerikaanse aktrise (* 1906).
  • 1965 – Américo Belloto Varoni, Argentynse violis en dirigent (* 1913).
  • 1966 – Richard Fariña, Amerikaanse skrywer en musikant (* 1937).
  • 1970Inger Stevens, Amerikaanse aktrise (* 1934).
  • 1973 – Hermann A. Eplée, Duitse politikus (* 1908).
  • 1973 – Osaragi Jirō, Japannese skrywer (* 1897).
  • 1974Agnes Moorehead, Amerikaanse aktrise (* 1900).
  • 1974 – Boris Roubakine, Kanadiese pianis en musiekonderwyser (* 1908).
  • 1976 – Michael Gartenschläger, Duitse burger wat deur die DDR-Grenstroepe geskiet is (* 1944).
  • 1977 – Ludwig Bäte, Duitse skrywer (* 1892).
  • 1978 – Liane Augustin, Oostenrykse sanger en aktrise (* 1927).
  • 1979A. A. Pienaar, Afrikaanse skrywer wat onder die skuilnaam Sangiro gepubliseer het (* 1894).
  • 1979Hugo Scharnberg, Duitse politikus (* 1893).
  • 1981 – Jan Filip, Tsjeggiese prehistorikus (* 1900).
  • 1981 – Peter Huchel, Duitse redakteur (* 1903).
  • 1982Lester Bangs, musiek joernalis, outeur, musikant
  • 1983George Balanchine, Russiese danser en stigter van die American Ballet (* 1904).
  • 1983 – Muddy Waters, Amerikaanse Blues musikant (* 1913).
  • 1986 – Robert Stevenson, Amerikaanse regisseur en draaiboekskrywer (* 1905).
  • 1988 – Wacław Geiger, Poolse dirigent en komponis (* 1907).
  • 1988Johanna Haarer, Duitse opvoedkunde-ideoloog tydens die Nazi-bewind (* 1900).
  • 1989 – Sergio Leone, Italiaanse regisseur (* 1929).
  • 1989 – Harriet Serr, Amerikaanse pianis en musiekonderwyser (* 1927).
  • 1990 – Elsbeth von Ameln, Duitse regsgeleerde (* 1905).
  • 1990 – Herbert Jankuhn, Duitse prehistorikus (* 1905).
  • 1992 – Otto Bräutigam, Duitse regsgeleerde en diplomaat (* 1895).
  • 1994 – Roland Ratzenberger, Oostenrykse Formule-1 renjaer (* 1960).
  • 1998 – Roman Maciejewski, Poolse komponis, pianis en dirigent (* 1910).

21ste Eeu[wysig | wysig bron]

Vakansiedae[wysig | wysig bron]

Gepubliseer[wysig | wysig bron]

Teologie[wysig | wysig bron]