Grootkloofdam
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Grootkloofdam | |
---|---|
Amptelike naam | Grootkloofdam |
Ligging | naby De Doorns |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 33°11′43″S 19°13′52″O / 33.19528°S 19.23111°O |
Dam in | Olifantsrivier |
Doel | Besproeiing en huishoudelik |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Gravitasiedam |
Hoogte van wal | 28 m |
Reservoir | Grootkloofdam |
Kapasiteit | 1 400 km³ |
Damoppervlak | 12 ha |
Die Grootkloofdam verskaf water aan De Doorns. Die dam is ongeveer 22 km vanaf Prince Alfred Hamlet in die Kaapse Wynlande geleë. Dit is in 1999 voltooi en word deur die Olifantsrivier gevoed. Die dam het 'n kapasiteit van 1400 kubieke meter en 'n oppervlakte van 12 hektaar. Die damwal is 28 meter hoog.