Guaraní (volk)
Voorkoms
Guaraní | |
---|---|
'n Guaraní-gesin in Brasilië | |
Totale bevolking: | ca. 270 700 |
Belangrike bevolkings in: | Argentinië |
Taal: | Guaraní • Portugees • Spaans |
Geloofsoortuiging: | Christendom (Rooms-Katolieke Kerk, Protestantisme), Animisme |
Verwante etniese groepe: | Chaná, Aché, Chané, Kaingang, Mbayá, Tupi, Mbyá Guaraní |
Die Guaraní (Guaraní: Guarani) is 'n etniese groep inheems aan Argentinië, Bolivië, Brasilië en Paraguay wat met die taal Guaraní verband hou. Die etniese groep omvat sowat 270 700 mense en hulle praat Guaraní, Portugees of Spaans as moedertaal. Dit is naas die Quechua, Aymara en Mapuche een van die grootste inheems etniese groepe in Suid-Amerika.
Die Guaraní se tradisionele strek in die hedendaagse Paraguay tussen die Río Uruguay en die Río Paraguay, Argentinië se Misiones-provinsie, Brasilië se suide asook dele van Uruguay en Bolivië. Die Guaraní was een van die eerste inheemse volke van Suid-Amerika wat met die Europeërs in kontak gekom het.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guaraní (volk).