Hückeswagen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Hückeswagen
Hueckeswagen-marktstrasse.jpg

Kaart Wapen
Hückeswagen in GM.svg
DEU Hueckeswagen COA.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°9′N 7°20′O
 Stigting 1085 (eerste verwysing)
 Stadstatus 4 April 1859
 Oppervlakte:  
 - Totaal 50,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 308 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 15 599[1]
 - Bevolkingsdigtheid 309/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Uwe Ufer
 Amptelike webwerf hueckeswagen.de

Hückeswagen is 'n stad in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale in die distrik Oberbergischer Kreis met 'n bevolking van sowat 15 600 en 'n oppervlakte van 50,5 km². Hückeswagen lê 308 m bo seevlak en sowat 40 km van Keulen af in die Bergisches Land aan die Wupper-rivier. Daar is twee damme in die stadsgebied, die Bevertalsperre en die Wuppertalsperre. Die plaaslike kasteel dateer uit die 12de eeu.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Hückeswagen (kategorie)