Hankyu
Voorkoms
Hankyu | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 19 Oktober 1907 |
Hoofkantoor | Osaka, Japan |
Sleutelpersone | Kazuo Sumi (voorsitter van die Raad) |
Gebied bedien | Japan |
Industrie | Vervoer |
Produkte | Spoorvervoer, dienste |
Werknemers | 3 063 (2023) |
Webwerf | Hankyu.com |
Die Hankyu (Japannees: 阪急) is 'n Japannese spoorwegmaatskappy.[1]
Die Hankyu spoorwegnetwerk het tans 'n lengte van 138 kilometers. Hankyu het 3063 werknemers in diens.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 会社概要 [Company Overview] (in Japannees). Osaka, Japan: Hankyu Corporation. 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2014. Besoek op 9 November 2012.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hankyu.