Hanna
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hanna (Heb: "lieflikheid", "guns", "genade") word in die boek van 1 Samuel (1 Sam. 1, 2:1-10) van die Ou Testament van die Bybel genoem.
Sy is een van die twee vroue van Elkana, en die moeder van Samuel.
Literatuur
[wysig | wysig bron]- Die Bybel (1953-Vertaling)
- Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hanna.