Hattie McDaniel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hattie McDaniel
1941hattie.jpg
Gebore(1895-06-10)10 Junie 1895
Sterf26 Oktober 1952 (op 57)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1920–1952

Hattie McDaniel (10 Junie 1895 – 26 Oktober 1952) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Judge Priest (1934), Show Boat (1936), Gone with the Wind (1939), en The Great Lie (1941).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1934: Judge Priest
  • 1936: Show Boat
  • 1937: Mississippi Moods
  • 1937: Sky Racket
  • 1938: The Shopworn Angel
  • 1939: Gone with the Wind
  • 1941: The Great Lie
  • 1944: Hi, Beautiful

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1949: The Ed Wynn Show
  • 1950: Beulah

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]