Heerhugowaard
Voorkoms
Heerhugowaard | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Die Heilig Hart van Jesus-kerk in De Noord | |
Ligging van voormalige Heerhugowaard-munisipaliteit in Noord-Holland | |
Koördinate: 52°40′00″N 4°51′00″O / 52.66667°N 4.85000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Noord-Holland |
Munisipaliteit | Dijk en Waard |
Oppervlak | |
• Totaal | 39,99 km2 (15,44 vk. myl) |
• Land | 38,28 km2 (14,78 vk. myl) |
• Water | 1,71 km2 (0,66 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 58 389 |
• Digtheid | 1 460/km2 (3 800/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Poskode | 1701–1706, 1842 |
Skakelkodes | 072 |
Webwerf | www.heerhugowaard.nl |
Heerhugowaard (Westfries: Heregewaard of De Waard) is 'n stad in die streek Westfriesland in die Nederlandse provinsie Noord-Holland.
Volgens 'n sensus gedateerd 1 Januarie 2021, het Heerhugowaard se munisipalegebied 'n beraamde bevolking van 58 000 inwoners.
Vanaf 1 Januarie 2022 vorm die munisipaliteit Heerhugowaard saam met die munisipaliteit Langedijk die nuwe munisipaliteit Dijk en Waard.