Hendrik Susan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hendrik Susan
GeboortenaamCornelis Henricus Susan
Geboorte4 Mei 1903
Pretoria
Afsterwe26 April 1963
Piet Retief
Beroep(e)Musikant
Instrument(e)Viool
Portal.svg Musiekportaal
Hendrik Susan
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hendrik Susan was 'n orkesleier en violis wat in vyf Afrikaanse rolprente opgetree het. Hy was onder andere Mimi Coertse se begeleier in haar beginjare. Hy het vroeg in die dertigerjare sy eerste plate gemaak.[1] Die trekklavierspeler Nico Carstens het op 19-jarige ouderdom by sy orkes aangesluit en in 1950 sy eie orkes gestig.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Hendrik Susan groet julle weer, sy laaste langspeelplaat
  • Kom Dans met Hendrik Susan

En vele ander.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Biografie van Cornelis Henricus (Hendrik) Susan, besoek op 5 Desember 2012
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8