Hoërskool Die Wilgers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hoërskool Die Wilgers is 'n hoërskool in Pretoria wat in 1983 gestig is in die gelyknamige voorstad, Die Wilgers.

Skoollied[wysig | wysig bron]

Die strewe om ons God te dien
Getrou aan volk en taal
Is diep gewortel in ons siel
Ons hoogste ideaal.
In werk en spel is dit ons doel
Die beste te behaal;
Alma mater skool van faam
In ons hart dra ons jou naam.

Refrein:

Hoërskool 'Die Wilgers'
Hef jou leuse aan
'Diep Gewortel', ongetaan
Durf die toekoms aan.

Bekende alumni[wysig | wysig bron]

  • Bok van Blerk, Afrikaanse sanger.
  • Franja du Plessis, Afrikaanse sangeres.
  • Sean Else, 7de Laan, advertensies, Varkplaas, KKNK en 'n gewese lid van die sanggroep EDEN, skrywer-regisseur van Ons vir jou Suid-Afrika, filmvervaardiger.
  • Yvette Groenewald, kabaret, musiek en sang.
  • Anel Alexander, 7de Laan en teaterproduksies, Getroud met Rugby.
  • Angerie van Wyk, kabaret in geselskap van Trix Pienaar en Danielle Pascal, doen die openingsproduksie vir die Wêreldberaad in Augustus 2002 en skiet advertensies.
  • Elle Chapman, kabaretster, sanger, skrywer en wenner van Beeld se Geraas-sangkompetisie.
  • Marchette van Schalkwyk, Song vir Katryn en 7de Laan.
  • Pierre Breytenbach, 7de Laan en advertensies, Casper Rasper, Getroud met Rugby, TV, toneel, Egoli, kabaret en gereelde optredes by Aardklop, sanger in Ons vir jou Suid-Afrika.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]